Dink groen en help om die omgewing te bewaar | Netwerk24
Voorbeelde van groen-tegnologie is onder meer waterbesparingstoestelle, komponente om hernubare energie op te wek, soos sonpanele of windturbines en die berging van batterye, om maar net ’n paar te noem. Hulpbron-doeltreffendheid is die optimale gebruik van materiale en energie in die vervaardiging en hergebruik van produkte of afvalmateriaal.